Drieklowedam

Drieklowedam
Die dam in September 2009
Die dam in September 2009
Amptelike naam Drieklowedam
Ligging Naby Sandouping
Provinsie/Land China
Koördinate 30°49′23″N 111°00′12″O / 30.82306°N 111.00333°O / 30.82306; 111.00333Koördinate: 30°49′23″N 111°00′12″O / 30.82306°N 111.00333°O / 30.82306; 111.00333
Dam in Yangtze
Doel Hidrokrag, vloedbeheer, skeepsvaart (navigasie)
Konstruksiekoste ¥203 miljard (VS$31.765 miljard)[1]
Eienaar China Yangtze Power (filiaal van China Three Gorges Corporation)
Soort dam Gravitasiedam
Hoogte van wal 181 m
Lengte van wal 2 335 m
Reservoir Drieklowe-streek
Aktiewe kapasiteit 39,3 km3
Opvanggebied 1 000 000 km²
Damoppervlak 1 084 km² [2]
Reservoirlengte 600 km[3]
Hidrokragsentrale Konvensioneel
In gebruik gestel 2003–2012
Hidroliese hoof Gegradeer: 80,6 m
Maksimum: 113 m [2]
Turbines 32 × 700 MW
2 × 50 MW
Geïnstalleerde kapasiteit 22 500 MW
Jaarlikse opwekking 87 TWh

Die Drieklowedam is 'n hidroëlektriese-dam wat oor die Yangtze-rivier strek by die dorp van Sandouping in China. Dit is sedert 2012 die grootste kragsentrale ter wêreld ten opsigte van geïnstalleerde kapasiteit (22 500 MW).[4][5]

Kaart van die ligging van die dam en die belangrikste stede langs die Yangtze
Een van die dam se turbines.
Panorama van die dam tydens konstruksie
Panorama van die dam tydens konstruksie
  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named pt-koste
  2. 2,0 2,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named chincold
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named resstat
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ClevelandMorris2013
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Ehrlich2013

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search